Successfully reported

Carters Rest Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Belinda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Safe, comfy and generous breakfast included. Fabulous find on the outskirts of Kimberley. The room is warm and comfy with lots of attention to detail. The unexpected continental breakfast already in the room was super generous, and one is able to park right outside your room, which is very convenient. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

It was nice. It was comfortable and nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Oornag stop. Baie lekker, alles netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Carters Rest Guesthouse
Baie dankie. Waardeer die positiewe terugvoer. Griete

Hentie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Carter's Rest is die plek om te bly in Kimberley. Carter's Rest is 'n oase in Kimberley. Dit was vir ons lekker om daarheen terug te keer nadat ons 'n draai in die stad gemaak het. Die hele plek is netjies en ons verblyf was baie rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Petri D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Sonkrag, water tenks & gas geysers sorg vir gerief. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ontvangs was baie vriendelik en verblyf was uitstekend. Sal definitief weer hier oorslaap op ons volgende besoek! Ons sal weer hier kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André N
1 nag
5.0
Nov 2022

Carters Rest Guesthouse in die somerreën tyd. Netjies, stil en altyd 'n plesier om daar te bly. Sou net graag na afdak vir my kar wou gehad het, maar daar is baie bome wat skadu verskaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Carters Rest Guesthouse
Baie dankie André. Dit word opreg waardeer. Groete, Heléne

Henk J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Puik deur en deur. Alles was net reg, hulle diens kamers, en ek het veral van die ekstra moeite gehou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Was really lovely. Thank you. Whole experience was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André N
1 nag
3.8
Jun 2022

Skoon en netjies. Goeie waarde vir geld. Die plek is baie mooi, skoon en netjies maar met die beurtkrag van die week was dit choas die Dinsdagaand. Daar is 1 lig in die plek. Ek moes toe heelaand in die donker sit. Omdat dit vlak 6 was moes ek die oggend in die donker stort en skeer. Dte was chaos want my foon se battery was toe ook al pap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Gerhard
Carters Rest Guesthouse
Hi So jammer om te hoor. Moet se ons het dit maar so in die huis ook ervaar. Daar is 'n USB port in die liggie, waar jy wel jou foon kon charge. Maar die goeie nuus. Hopelik sal ons nooit (as 'n mens so kan se) weer beurtkrag ervaar nie, aangesien ons juis daardie tyd besig was om nog sonpanele en batterye in te sit. Baie dankie vir die positiewe gedeeltelike terugvoer. Dit word opreg waardeer. Groete. Helene Davel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Carters Road, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNjRjNDViLTgyZmEtNDhlOS1hZDZjLWIwM2JlZWViMjkyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 30 Carters Road Rhodesdene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.74867 24.7399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang