Carters Rest Guesthouse
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Carters Road, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Carters Rest Guesthouse is in Rhodesdene in Kimberley geleë. Die gastehuis is sentraal geleë en maklik bereikbaar, die ideale oornagplek vir die gesin of sakereisiger.
Die verblyf bestaan uit 15 semi-selfsorgeenhede wat op amper 'n hektaar grond in die dorp geleë is. Elke eenheid is goed toegerus en het toegang tot braaitoerusting en hout.
Gaste kan die swembad geniet of die tuin geniet wat 'n verskeidenheid voëlspesies huisves. Daar is veilige parkeerplek agter 'n 2 m hoë heining en sekuriteit wat die area patrolleer.
Ons is stapafstand vanaf die naaste winkelsentrum waar 'n supermark, flieks, kitsbanke, koffiewinkels en restaurante gevind kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 30 Carters Road, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Carters Rest Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Carters Road, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang