Successfully reported

Cas Da Willa Lodge

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Louis C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Pragtige plek. Kon 'n goeie nagrus geniet. Pragtige plek. Het net vir 1 nag oorgeslaap, en dit het perfek daarvoor gewerk. Baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Linda K
1 nag
2.8
Sep 2025

Die kuier was aangenaam. Die verblyf was goed.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Janice H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Great clean place and value for money accommodation. Great clean and very affordable accommodation. Very comfortable interior of rooms. Spacious and clean, will always stay there if in the area. Nice to have a pub and restaurant on the premises. Outdoor farm style living, very refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Die personeel was vriendelik en baie behulpsaam. Die kos was heerlik. Ons het op 'n vakansiedag oorgeslaap en nie hoë verwagtinge gehad nie. Ons was aangenaam verras met die gasvryheid waarmee ons ontvang en bedien is. Die kos was vars voorberei en smaaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Yolandi W
1 nag Gesin met tieners
3.4
Des 2023

Lekker gebly maar nogal duur vir dit wat jy kry. Beddens was mooi skoon. Matrasse effens uitgelê. Adverteer braaigeriewe maar was nie beskikbaar nie. Moes by restaurant gaan braai en drankies daar koop al het ons, ons eie drankies ingepak.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
1.6
Jul 2023

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.2
Okt 2022

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jannie G
1 nag Saam met vriende
4.0
Sep 2021

Lekker kuierplek vir vriende! Die eienaars het regtig baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel en het ver uit die pad gegaan om seker te maak ons het alles wat ons nodig sou hê.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Manuel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2021

Heerlik gebly. Die beddens kort nuwe matrasse.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Wilma
Cas Da Willa Lodge
Goeie middag Baie dank ons waardeur die terugvoering, ons sal defentief aandag gee aan die leemtes. Groete Cas Da Willa Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 380
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 380
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 35, Reitzhof, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3ZWM3NmI5LWZlNmItNGQ2Ni1hYjkwLTZiNmUzZGUxMTMxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 20 5 1 4 Plot 35 Reitzhof 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 10:00-22:00 10:00 -27.8775 23.286111111111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang