Successfully reported

Casa Bendita

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Janka D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfekte kombinasie van stilte en nabyheid. Die ligging is ideaal – stil en rustig, maar steeds naby genoeg aan al die besienswaardighede. Die plek self is ruimer as wat dit op die foto’s voorkom, baie netjies en toegerus met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik en rustig oornag. Goed toegeruste eenheid, skoon en netjies, en het voldoen aan ons behoeftes. Vriendelike ontvangs deur gasvrou. Sal beslis weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Casa Bendita
Baie dankie. Waardeer jou terugvoer. Kom kuier gerus weer.

Thomas V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Highly recommended. Very good, well equipped; anything that you can possibly need was available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Casa Bendita
Thank you!

Fairuz C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Short and sweet. Lovely little apartment on the owner's property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Casa Bendita
Thank you, Fairuz. Hope to see you again!

El-Mari V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Gerieflik. Stylvol. Gemaklik. Luuks. Ons gasvrou het ons vriendelik verwelkom en baie goeie plekke aanbeveel om te besoek tydens ons kuiertjie. Die verblyf was baie stylvol versier en het aan al ons benodighede voldoen. Die beddegoed het luuks gevoel. Die ligging van die verblyf is stapafstand van die see en 'n restaurant wat heerlik geleë is. Ons het die besoek baie geniet en sal definitief die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Casa Bendita
Baie dankie, El-Mari. Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is bly julle het julle verblyf geniet. Julle is so welkom om weer te kom kuier.

Eugene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

What a lovely stay! We had a lovely stay at Casa Bendita. The unit has everything you need. The unit is bigger than what the pictures suggest. The host was super friendly and easy-going. She made us feel at ease and at home. You won't go wrong staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Casa Bendita
Thank you, it was a pleasure hosting you.

Heinz S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

We had a comfortable stay. Everything you would need is provided! We had a comfortable stay. Everything you would need is provided, and the space is nicely decorated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Casa Bendita
Thank you!

Lynne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig, goed geleë en keurig. Perfekte plek vir 'n wegbreek naweek. Loopafstand van die mooiste strande. Eenheid is keurig versorg met alles wat nodig is en ekstra's. Inklok was moeiteloos en eenheid absoluut privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Casa Bendita
Baie dankie, waardeer jou terugvoer baie.

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Casa Bendita
Thank you, Dé-mari!

Elsje V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lovely! We had a lovely weekend break away at Casa Bendita. The apartment is stunning, well equipped with everything you need. Good location, within walking distance from the beach. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Casa Bendita
Thank you, Elsje. Hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 3rd Avenue, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedd5e7f2a6c152edd3e7be437e3a8ecc9552e16f2c60e19a802918db7cca8edc0392e1fec176d88323298fc7f02287efb5e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 58 3rd Avenue Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.4246763 19.1930682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang