Successfully reported
+18

Casa Bendita

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 3rd Avenue, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa Bendita is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Sandbaai, Hermanus. Dit is sowat 300 m vanaf Sandbaaistrand en is ideaal vir diegene wat naby die kus wil bly.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, en die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek, en daar is 'n TV en gratis WiFi.

Die eenheid lei na 'n beskutte binnehof met sitplek en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en die verblyf is 8,8 km vanaf Hermanus en 2,2 km vanaf Whale Coast Mall.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Janka D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte kombinasie van stilte en nabyheid. Die ligging is ideaal – stil en rustig, maar steeds naby genoeg aan al die besienswaardighede. Die plek se...
Sien meer
Sep 2025
Hans P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en rustig oornag. Goed toegeruste eenheid, skoon en netjies, en het voldoen aan ons behoeftes. Vriendelike ontvangs deur gasvrou. Sal beslis w...
Sien meer
Aug 2025
Thomas V
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended. Very good, well equipped; anything that you can possibly need was available.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Fairuz C
Saam met lewensmaat
5.0
Short and sweet. Lovely little apartment on the owner's property.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
El-Mari V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Stylvol. Gemaklik. Luuks. Ons gasvrou het ons vriendelik verwelkom en baie goeie plekke aanbeveel om te besoek tydens ons kuiertjie. Die ve...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 58 3rd Avenue, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Bendita het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 3rd Avenue, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedd5e7f2a6c152edd3e7be437e3a8ecc9552e16f2c60e19a802918db7cca8edc0392e1fec176d88323298fc7f02287efb5e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 58 3rd Avenue Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.4246763 19.1930682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang