Successfully reported

Casa Cara Resort

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Hester D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Best vacation in a long time. Will be back there soon. We had the best time at Casa Cara Resort. From check-in to checkout, the food, place, and every single person who worked with us was outstanding and so friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Beste kampplek ooit! Absoluut fantasties. Ons het so lekker gekamp. Kinders geniet hulle vermaak en badkamers is silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Perfect. Amazing and friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Fantasties. Baie lekker gebly, alle geriewe was van hoë standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sean V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, die ape raak net 'n probleem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Feb 2025

Ons het dit geniet. Ons het lekker gebly. Vermaak is baie lekker! Die ape raak net 'n bietjie van 'n probleem.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Sep 2025

Oord goed, eenheid swak. Oord is goed, maar ongelukkig is die eenheid waarin ons gebly het oud en verwaarloos. Bed is fodd, kussings het muf opgehad, plafonligte hang uit, yskas het net een rak in, ens.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan W
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Fantastiese, mooi en veilige asemskep wegbreekplek. Het familie naweek daar gehou. Ongelooflik lekker. Maak selfs vir gestremde mense voorsiening soos in ons geval.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cordelia W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Netjies, goeie fasiliteite, baie om te doen. Die plek is die juwee van die Vrystaat!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 269

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 112 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal Eden Road, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71b857ffd6e9edf203487399358e347fb0add0b3088159adc7edec58f244b336ff06083f82ec894cc4ead6fb7d1a8b266895?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 4) 87 5 1 5 Vaal Eden Road Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.860033783849 27.498642212303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang