Casa Casa Studio
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Albizia Road, Prestondale, Umhlanga, 4319 , KwaZulu-Natal
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Casa Casa Studio is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Umhlanga Ridge. Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 persone en is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede.
Hierdie smaakvol versierde ateljeewoonstel bestaan uit 'n eenslaapkamer-area met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in twee enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n dubbelstort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis, volledig toegerus, bevat die nodige toestelle om maaltye voor te berei.
Die sitkamer is langs die bed. Die gashere sal gratis tee, koffie, suiker en melk met aankoms voorsien. Wasgoed- en strykdienste is nie beskikbaar nie, maar 'n klere-stoomer is in die ateljee beskikbaar.
Netflix is beskikbaar, maar geen DStv nie.
Casa Casa Studio word gerugsteun deur sonpanele; daarom sal die ligte en Wi-Fi steeds werk tydens beurtkrag.
Veilige parkering is beskikbaar vir 1 voertuig. Casa Casa Studio is ideaal geleë, 3 minute se ry vanaf Gateway Theatre of Shopping en 20 minute vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Brigitte Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 26 Albizia Road, Prestondale, Umhlanga, 4319 , KwaZulu-Natal
- Gaste dink Casa Casa Studio het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Albizia Road, Prestondale, Umhlanga, 4319 , KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang