Successfully reported
+35

Casa Cascata - Uvongo

  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 La Crete Crescent, Laguna La Crete, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Casa Cascata - Uvongo is 'n bekoorlike, selfsorg-vakansiehuis met slaapplek vir 10 in 'n veilige kompleks (maks. 8 volwassenes). Die huis kyk uit oor Uvongo-strand en bied pragtige uitsigte oor die sonsopkoms oor die Indiese Oseaan.

Dié ruim huis beskik oor 5 slaapkamers, waarvan 3 en suite is en die oorblywende 2 kamers 'n badkamer deel. Vier van die slaapkamers is toegerus met 'n koningingrootte-bed, en 1 kamer het 2 enkelbeddens wat ideaal is vir 2 kinders. Die volledig toegeruste kombuis bevat al die toebehore om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Daar is 2 slaapbanke in die oopplan-leefarea. Die vermaakarea is aangrensend aan die sitkamer en bevat 'n veerpyltjiebord, 'n biljart en 'n tafelvoetbaltafel. Die vermaakarea maak oop op 'n patio met 'n Jacuzzi en 'n ingeboude braai-area.

Hierdie dubbelverdiepinghuis is 'n selfstandige eiendom wat gaste privaatheid bied vanaf die woonstelle in die kompleks. Veilige, onderdakparkeerplek is beskikbaar vir voertuie.

Casa Cascata is ideaal geleë 5 minute se stap vanaf Uvongo-strand, en 'n ry vanaf winkels, restaurante en ander geriewe.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 414

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 2 La Crete Crescent, Laguna La Crete, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Casa Cascata - Uvongo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 La Crete Crescent, Laguna La Crete, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ff1f173b2f21bb3b8982308de482139e5eaa2c157b93bf9093fba8af3660d1ffd2451ea8c31466171030be0115a16039314?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 43 5 1 5 2 La Crete Crescent Laguna La Crete 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.835847520572 30.392168605167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang