Casa Cosy
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Ridderspoor Avenue, Weltevreden Park, Roodepoort, 1709, Gauteng
- Vanaf R789 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Casa Cosy is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Weltevreden Park geleë is en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié sonkragaangedrewe-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n paneelverwarmer. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is 'n toonbank met stoele. Die aangrensende sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV met Netflix, Disney+, YouTube en gratis WiFi.
Veilige parkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar en die verblyf is naby hospitale, UNISA Florida kampus, winkels en Lanseria-lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tracey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 19 Ridderspoor Avenue, Weltevreden Park, Roodepoort, 1709, Gauteng
- Gaste dink Casa Cosy het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Ridderspoor Avenue, Weltevreden Park, Roodepoort, 1709, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang