Successfully reported

Casa de Brinero

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Odette T
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

A very enjoyable stay in a beautifully furnished and decorated home. Casa de Brinero exceeded our expectations in every way. All the spaces and rooms were beautifully furnished and decorated and well equipped. Our group of 4 people had 3 bedrooms, all ensuite, and 2 bedrooms were upstairs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica B
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Beautiful, convenient, relaxing. We were so impressed with Casa de Brinero! Firstly, the house is beautifully decorated and designed, with absolutely everything you need! Secondly, it was safe, secure and super conveniently located. We had complete peace of mind staying there. We loved our stay. We were also impressed with the team we fetched the keys from - they knew all the ins and outs of the house, and it made us feel comfortable knowing how the house worked. We can't wait to stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Puik fasiliteite, alles werk, luuks en gemaklik. Ons het 'n heerlike tydjie gehad, die huis het alle verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meghan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekende akkommodasie. Die huis is skoon, netjies en mooi. Ons het alles gehad wat ons nodig sou kry en meer. Baie dankie vir die goeie diens en lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettienne S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Voel soos tuiskoms. Tweede kuier by CdB en weereens het niks teleurgestel nie. Uitstekend toegerus met geen detail nie aangespreek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliana V
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Lekker kuierhuis wat baie goed toegerus is. Lekker gebly! Pragtige, goedversorgde huis. Baie lekker gebly! Die deposito is nogal hoog, maar dis verstaanbaar. Alles is van die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Casa de Brinero
Dankie dat julle Casa de Brinero gekies het en dankie vir die terugvoer.

Tinka D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Stylvol en huis om in te ontspan. Pragtige huis wat gerieflik en smaakvol ingerig is. Loopafstand van alles mooi en leerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Casa de Brinero
Dankie vir die mooi woorde, Tinka Duncker. Ek is so bly julle het Casa de Brinero geniet. Ek hoop daar is sommer baie goeie en lekker onthou-e gebou.

Ettienne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Geen steen onaangeraak om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak. Casa de Brinero is uitstekend toegerus met gedagte gegee aan alle moontlike behoeftes. Die ware Jakob is beter as wat die foto's kan uitbeeld. Ons sal definitief terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Casa de Brinero
Thank you for the positive feedback.

Mariska C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Huis weg van jou huis af. Alles wat jy nodig het en nog meer! Ons sien julle weer. Ongelooflik goed ingerig. Heerlik gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Casa de Brinero
Dankie vir die terugvoer. So bly julle het Casa de Brinero geniet. Kom gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1905

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 3 190
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 190
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 190
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Visvanger Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA911a4fa5005ac3cf10a565a0dca5df8096c8376efa676dd02bb69ec9d402be4959b761d7f316a0c715aa16c69b83ee447d61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 190 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 23 Visvanger Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.807594645155 17.898957097553
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang