Successfully reported
+17

Casa de Morais

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Hendrik Herbst, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 150 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Casa de Morais is in Hartenbos geleë. Die selfsorg-eenheid is naby Baydunes Beach, Ridgewater Pools en Bayview Beach geleë. Die eenheid is ook naby plaaslike restaurante en winkelsentrums.

Die verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n gemeenskaplike area met 1 badkamer. Slaapkamer 1 beskik oor 'n koningingrootte-bed, terwyl Slaapkamer 2 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-eenheid sluit 'n etenstafel, 'n sitkamer en 'n kombuisie in. Die sitkamer beskik oor 2 dubbelslaapbanke. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, lugbraaier, ketel en koffiemasjien. Gaste kan 'n ete by die eetkamertafel geniet.

Geriewe in die huis sluit komplimentêre WiFi en 'n slim-TV in. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek.

Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang, voëlkyk, fietsry, begeleide staptogte en bergfietsry in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

4

2 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sheilla Nozuko -
5.0
It was like we knew them for a long time. This was the most neat place I've ever stayed at. Friendly staff and much professionalism. Ev...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Joann P
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasies. Casa de Morais di kuier was baie lekker. Ons het dit baie geniet. Sal enige tyd weer gaan.
Aug 2025
Angelique D
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Ons het baie lekker gebly, alles was netjies en as ons iets nodig gehad het, was die gasvrou gou om te help.
Aug 2025
Liezl K
Saam met lewensmaat
5.0
Ticks all the boxes. Lovely stay! Lovely host. Already recommended to friends and family.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Ian S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Baie modern, en oopplan. Self my boggompies (jong kinders) was baie impressed. Amazing binnekant en skoon. Great stuff. Sal definitief aanbev...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 13 Hendrik Herbst, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa de Morais het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 150
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 150
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Hendrik Herbst, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f1a447e791b8c3ad27aa609d06c5bc3810af6cc63c52a0ccd9e8c33cdeb996c4623a6ee26647d63054dcc356a35e1df29a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 8 mense 12 5 1 5 13 Hendrik Herbst Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1366236 22.1095349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang