Casa De Palmera
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Wightman Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 109R2 740 per nag (plek vir 6) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Casa De Palmera is 'n selfsorg-vakansiehuis in die gewilde dorp, Langebaan. Die huis is ideaal geleë naby die strandmeer en 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede in die dorp.
Verblyf by Casa De Palmera word in 'n dubbelverdiepinghoofhuis vir 8 gaste gebied. Die hoofhuis het 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders. Die en suite-badkamers het 'n stort of 'n bad.
Die boonste verdieping van die huis het 'n balkon met 'n etenstafel en 'n uitsig oor die omgewing. Die kombuis en leefarea is op die grondverdieping. Die kombuis is met die nodige toebehore om maaltye voor te berei toegerus. Die oopplan-leefarea langsaan het 'n keramiekkaggel en dit lei na 'n erf met 'n swembad. Daar is ook 'n buitebraai-area en 'n dubbelmotorhuis vir 2 voertuie.
Casa De Palmera is 4 km vanaf Langebaan Country Estate en 7 km vanaf Laguna Mall en Club Mykonos.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 63
Resensies 345
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 18 Wightman Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Casa De Palmera het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Wightman Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang