Successfully reported

Casa Del Mar West Studio

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Steyn D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik. Pragtige plek, skoon en baie goed toegerus, amazing host en ons sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ongelooflik lekker. Ek sou graag die juweel net vir myself wou hou, maar met die absolute vriendelikheid en gasvryheid van Marlene kan ek dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Perfect beach weekend with amazing views. This was the perfect weekend away with the beach right in front of our doorstep. The host was friendly and knowledgeable about restaurants and shops in the area, with great recommendations. The property is equipped with everything you need; just pack a bag and you are set for the perfect beach weekend. Can't wait to go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Stunning and well worth a visit. Marlene thought of everything her guests need. We stayed in Casa del Mar West and what a stunning location! The studio looks directly onto the sea and is beautifully appointed, with everything you need. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aart V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig, goed toegerus en goed vir die gemoed. Ons het vreeslik lekker gebly. Marlene het ons baie welkom laat voel en sy het die eenheid ongelooflik goed toegerus en met baie detail. Ons wil beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie dankie, ons het verskriklik lekker gebly en die akkommodasie is puik. Baie dankie, ons het verskriklik lekker gebly en die akkommodasie is puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Awesome verby. Absoluut fantastiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha M
1 nag
5.0
Mei 2024

Phenomenal. Everything about the apartment was amazing. Right at the beach. Just wow.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederike V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

We stayed for a weekend and it was lovely. The host is very friendly and accommodating. The studio is fully equipped. The view from the patio over the sea is stunning, and the location provided for long walks along the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Exceptionally good value. You made us feel right at home with your incredibly friendly personality! Photos on the website don't do this place justice! Rooms are modern, neat and well-equipped with the most amazing views. Would highly recommend this hidden gem!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Weste Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12c8c4d15d58f4c353beb211ddbb773868c6eab599b14ba65d46f35d9b4072e4f521d38dca7fe689705e33eef500ada5d40b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 44 Weste Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.684921 18.241251
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang