Casa d'Italo Bungalow
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off R43, Klein River Private Nature Reserve, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Geleë in Stanford, bied Casa d'Italo Bungalow lieflike selfsorgverblyf in 'n knus kothuis op dieselfde eiendom as 'n apart gehuurde vakansiehuis op die Kleinrivier Privaat Natuurreservaat. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n klein gesin wat die omgewing wil verken.
Hierdie kothuis kan tot 4 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Stort, wasbak en toilet is in beide badkamers beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis toegerus met 'n gasstoof en oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n privaat tuinruimte met buitesitplek en braaigeriewe.
Gaste het volle toegang tot die 680 hektaar natuurreservaat waar gaste pragtige sonsondergange kan verken en geniet. Daar is 'n privaat strand langs die Walkerbaai-kuslyn, ongeveer 6 km weg, en kan slegs met 'n 4x4-voertuig bereik word.
Casa d'Italo-verblyf word bereik via 'n 9.5 km lange sandpad, wat nie geskik is vir voertuie met baie lae grondvryhoogte nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Silvana Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Off R43, Klein River Private Nature Reserve, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Gaste dink Casa d'Italo Bungalow het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off R43, Klein River Private Nature Reserve, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang