Successfully reported
+18

Casa Grande Fish Hoek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Second Avenue, Fish Hoek, 7974, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 250 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Casa Grande Fish Hoek is 'n pragtige vakansiehuis in die kusvoorstad, Vishoek. Dit is net 800 m van die strand af en is ideaal vir gesinne of groepe wat langs die kus wil ontspan.

Dié huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders. Beddegoed, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste, en die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar, en die eiendom het sonkrag tydens beurtkrag.

'n Onderdakdek spog met 'n ingeboude braai, piekniekbank en sonstoele waar gaste die berguitsigte kan geniet. Gratis, veilige parkeerplek is in die oprit beskikbaar. Die verblyf bied maklike toegang tot plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 11 Second Avenue, Fish Hoek, 7974, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 250
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 5 250
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Second Avenue, Fish Hoek, 7974, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA498dd75e19b08255929706bee3b43f0622d302ae6a501b5dc1a55ecad4b7939d0d118b706a704cd57112dc7337a1c8e77612?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 250 per nag, vir 6 mense 11 Second Avenue Fish Hoek 7974 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.13993840009 18.428710617453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang