Successfully reported
+26

Casa Greenpoint

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 32 Cheviot Place, Green Point, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Casa Greenpoint bied elegante verblyf op die eienaars se eiendom in Groenpunt, 'n prominente en nuwerwetse woonbuurt van Kaapstad. Verblyf word gebied in 'n keuse van 2 ateljeewoonstelle wat elk slaapplek vir 2 gaste bied.

Die eenhede is smaakvol versier en spog met unieke kunswerke en moderne meubels. Die slaapareas in albei eenhede het 'n dubbelbed en elkeen het 'n privaat badkamer met 'n stort.

Albei eenhede het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n stoofplaat en tee- en koffiemaakgeriewe. Casa Greenpoint 2 word via 'n trap bereik, terwyl trappe ook in die afgesonderde binnehof is waar gaste 'n sitarea en 'n vuurput sal vind.

Besoekers aan Kaapstad het baie keuses in terme van doendinge en besienswaardighede, soos om die ikoniese Tafelberg, die langste wynroete te sien, walviskyk, voetslaan, branderplankry en die verskeidenheid kombuise wat aangebied word, te geniet.

Daar is ook 'n hond wat op die eiendom woon.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Alzette G
5.0
Comfortable. We stayed one night, slept comfortably and everything needed was in the room. Everything was neat and clean. Just make a n...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Michelle W
Gesin met tieners
5.0
Great! Casa Greenpoint was great! We had a comfortable stay there. I was extremely surprised and grateful to find there was a hair stra...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Gaynor V
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional. Wonderful and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Jason B
Saam met lewensmaat
5.0
Good. Lovely location. Felt safe and is central to everything. Clean and aesthetic.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Anna K
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy, fully-equipped apartment with a stunning view. Absolutely stunning location, the host was extremely nice and helpful, and the apa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 32 Cheviot Place, Green Point, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Greenpoint het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 32 Cheviot Place, Green Point, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4280cc3e6788e74a930379a45a6aea25d2839ec89a7c64d881063c6430ea541ec52991e0096853bffb0d796c138f3e0ff44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 49 5 1 5 32 Cheviot Place Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 11:00 -33.91013 18.40681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang