Successfully reported
+44

Casa iLanga

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Weavers Way, Somerset West, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 434 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa iLanga is 'n pragtige en intieme gastehuis wat naby die indrukwekkende Helderberge aan die een kant en die wyd oop strande van Valsbaai aan die ander kant geleë is.

Hierdie opgeknapte gastehuis spog met 'n moderne en elegante atmosfeer met 'n tikkie kontemporêre Afrika-dekor in vyf uniek ontwerpte slaapkamers. Buiten dat dit nou ten volle toeganklik is per rolstoel, is Casa iLanga ook smaakvol getransformeer om gaste met spesiale behoeftes te akkommodeer. Die slaapkamers het óf 'n koninggrootte-bed, dubbelbeddens óf 2 enkelbeddens. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Sommige kamers beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met verhit-en-eetgeriewe, en ander het net tee- en koffiemaakgeriewe.

Casa iLanga is net 30 km vanaf Kaapstad Internasionaal, sowat 10 minute se ry vanaf die wêreldbekende Kaapse Wynlande, en reg langs die N2 nasionale pad na die Tuinroete. Die eienaar is trots daarop om te verseker dat alle gaste vertrek met wonderlike herinneringe van hul verblyf in Somerset-Wes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Geertje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 7 Weavers Way, Somerset West, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa iLanga het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 434
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 434
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 434
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Weavers Way, Somerset West, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c33733d08e36c4d9f40a1bc790f9cdb486c4d939315f6f1a62160ada8508371bbe838aeb087aa9aead2593466145f190203?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 434 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 7 Weavers Way Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0749827 18.8563321
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang