Successfully reported

Casa la Mer

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Andre K
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Lekker rustig en privaat. Baie lekker gebly, maar die laaste 2 km van die pad daarheen is baie sleg. Plek is lekker vis gevang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sydney D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2024

Heerlik gekuier, sal dit beslis aanbeveel en dis goeie waarde vir geld. Ja, baie lekker gebly. Die plek is baie mooi en pragtig geleë in die berge. Die huis kort so bietjie aandag, met lekkende krane en dit was bietjie vuil en stoferig toe ons arriveer. Dit was net kleinighede en ek sal dit aanbeveel en selfs teruggaan. Die opsigter het mooi na ons omgesien en selfs hout gaan kap vir die braai.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon P
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Okt 2025

Peaceful and enjoyable. Our stay was comfortable and enjoyable. Jacob, the caretaker, was attentive and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Tumisho L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Mei 2025

Just fine if you're not going for sightseeing. The place is nice, but I don't think I will go back due to the road. That gravel road is very bad. They must also improve their water systems. If one is using the shower, the other room's hot water is cold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ewald J
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2022

Besonderse huis en uitsig. Was 'n baie lekker en ruim plek. Perfek vir ons gholfgroep en lekker kuier spasie en swembad. Buiten die pad om daar uit te kom, is dit 'n fantastiese plek en baie rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia S
Kort verblyf
3.6
Des 2022

Privaat en ideaal vir rus. Laaste kilometer of 2 wel nodig om 'n nutsvoertuig te hê, maar die privaatheid maak op daarvoor. Huis het bietjie restourasiewerk nodig, maar heerlike plaasgevoel. Bome kan bietjie gesnoei word, geen dam-uitsig nie. Swembad 'n bonus.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sharon P
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2021

The stay was wonderful. The house and that area is so peaceful and very relaxing. Very beautiful. The scenery is really beautiful. It is the perfect place to relax and enjoy nature. The caretaker and housekeeper were friendly, helpful and accommodating too. The only thing is that you definitely need a 4x4 when traveling to Casa La Mer. You need to be a good driver as the road is very challenging and the last 2 km is hectic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Maricia
Casa la Mer
Thank you so much for the great review! You were great guests an we hope to see you back soon. Warm Regards, maricia

Keletetswe M
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Sep 2021

Very nice. Bad road. Out lights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Megan R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2019

It was really lively and great to get away from the busy hustle. The staff onsite are so friendly and helpful. The place was really clean and neat when we arrived. There was also everything we need there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2019

Heerlik rustig tussen die koppies langs die dam. Heerlike wegbreek gehad, bestuurder baie behulpsaam, lekker kuierplek, baie privaat, maar tog naby alles.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Maricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Welgegund, Broederstroom, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4MDAyM2NiLTQ0OTUtNGFmNC05Yzk4LWFjODQ0MzZiZjhiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8) 21 5 1 4 Farm Welgegund Broederstroom 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.774777777778 27.896416666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang