Casa Leah's
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Boundary Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Casa Leah's is 'n knus selfsorg-houthuis vir 4 gaste in Port Alfred.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea met DStv. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n wasmasjien, stoof en oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan in die sitarea ontspan.
Buitebraaigeriewe en onderdakparkeerplek vir 1 voertuig agter 'n hek is beskikbaar.
Casa Leah's is 2 km van die strand af waar gaste kan stap, swem, branderplankry, kano, kajak, visvang en walviskyk. Port Alfred bied talle aktiwiteite insluitend voetslaan en gholfspeel by die Royal Gholfbaan. Gaste kan ook die verskeie museums of die Great Fish Point Vuurtoring besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ursula Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 36 Boundary Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Casa Leah's het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Boundary Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang