Successfully reported

Casa Mia Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Craig K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Homely. Great, great, great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirstein
Casa Mia Guest House
Thank you for your confidence building rating and review. We look forward to your next visit. Kirstein & Alomah

Thembakazi N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Enjoyed. Pleasant, quiet and friendly service and the area very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirstein
Casa Mia Guest House
Thank you so much for the great review, Thembakazi. We are glad to hear that you enjoyed your stay with us. We know that satisfied guests always return and often recommend us to their family and friends. Looking forward to your next visit. Kirstein & Alomah Combrink

Lodewyk L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Kalmte in die natuur. Lieflike uitsig met 'n stil, rustige atmosfeer. Die eienaars is baie vriendelik; ons het so lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirstein
Casa Mia Guest House
Baie dankie vir die terugvoer, Lodewyk. Ons waardeer dit opreg en is bly om te hoor julle het lekker gebly hier by ons. Groete tot 'n volgende keer. Kirstein en Alomah Combrink

Gerhard K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Baie lekker gebly, netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirstein
Casa Mia Guest House
Ons waardeer jou moeite met die resensie en baie bly julle het lekker gebly. Groete tot volgende keer.

Sanet S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Ons het vinnig in die 'Kaap' 'n draai kom maak by familie/vriende. Ons het heerlik oorgebly in 'n baie mooi en skoon gastehuis. Op versoek het hulle vir ons die beddens verdeel. Wens ons het meer tyd gehad om al die fasiliteite te kon benut. Die mooi uitsig op Tafelberg was 'n groot plus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirstein
Casa Mia Guest House
Ons is baie bly julle het lekker gebly hier by ons en hoop om julle eendag terug te verwelkom. Ons geniet die Rooibos tee, dis 'n treffer. Groete en mooi bly.

Willie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties. Fantastiese verblyf met super vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirstein
Casa Mia Guest House
Baie dankie vir die resensie, ons is baie bly julle het die verblyf hier geniet en hoop ons sien julle gou weer. Mooi loop en bly veilig. Groete Kirstein en Alomah

Amelia R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Vriendelike ontvangs. Altyd gemaklik gevoel. Baie lekker. Binne 7 minute van die strand en 4/5 minute van 'n inkopiesentrum. Skoon buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirstein
Casa Mia Guest House
Hello Amelia, ons is baie bly julle het die verblyf geniet hier by ons en sien uit na julle volgende kuier. Pas julleself mooi op. Groete Kirstein en Alomah

Jean Pierre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Goed geleë en lieflike uitsig op Tafelberg. Baie lekker gebly, vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirstein
Casa Mia Guest House
Baie dankie, ons waardeer jou resensie en is baie bly julle het lekker gebly by ons. Mooi loop tot volgende keer. Groete

Henriette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie goeie gastehuis. Naby aan plekke om te besoek. Sal weer regtig gaan. Baie lekker gebly. Alles skoon en netjies. Baie gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Kirstein
Casa Mia Guest House
Hello Henriette, Baie dankie vir die gunstige resensie, ons waardeer dit opreg. Ons ook baie bly julle het die verblyf geniet hier by ons en sien uit na julle volgende kuier. Groete en mooi loop. Kirstein en Alomah

Cecil K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Puik. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirstein
Casa Mia Guest House
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg en baie bly julle het die kuiertjie geniet. Ons hoop ook dit het goed gegaan met die seuns se wedrenne en om julle weer te sien met volgende kompetisies. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kirstein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R2 040
R 2 040 R 1 530
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 040
R 2 040 R 1 530
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 040
R 2 040 R 1 530
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Grebe Crescent, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3cff6c644766e5721e88b6071cd0a31ff5318cc768aac71ce5dfa4b328b39256e68d297caffd9cfaa0b640b69e645b2a3d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 040 nouVanaf R1 530 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 11 Grebe Crescent Flamingo Vlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.838508975509 18.509838728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang