Successfully reported
+42

Casa Nova

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Gleniqua Drive, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa Nova bestaan uit 2 woonstelle wat op die pragtige Tuinroete in die vakansiedorp Glentana geleë is. Daar is 'n paadjie na die Glentana-strand net 100 m van die woonstelle af.

Woonstel 1 kan tot 4 gaste akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, 'n ketel en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het 'n ronde etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die sitkamer het oorgenoeg sitplek en 'n TV met chroomafwerking. Die eenheid het onbeperkte hoëspoed-WiFi. Die leefarea maak oop na 'n balkon met buite-eetmeubels.

Die tweede woonstel is "Die Ateljee" wat 'n kompakte ruimte is met 'n koningingrootte-bed in die slaaparea, gemaklike stoel om in te ontspan en 'n badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Die ruimte sluit ook 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, lugbraaier en ketel. Die eenheid maak oop na die tuin waar gaste kan ontspan. Ander geriewe in die kamer sluit 'n muurverwarmer en elektriese kombers in om te verseker dat jy warm is in die wintermaande en 'n plafonwaaier hou jou koel en geventileer in die somer.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n buitestort om af te spoel na 'n dag op die strand. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eenhede kan ook saam gehuur word vir 'n groep van 6.

Casa Nova is naby van die beste rots- en brander-visvangplekke in die Suid-Kaap, asook verskeie gholfbane en fietsry-/staproetes. Dit is ook naby die dorp Groot-Brakrivier, 30 minute na George CBD en 15 minute na George Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Celdri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 32 Gleniqua Drive, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Nova het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Gleniqua Drive, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ec05d6fddc5d85c64b6463c33afa6b6ff0617cfe1205078214daace851a61e6b9fc40bdf75de74f94ee69174adf277953ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 32 Gleniqua Drive Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049296 22.305306
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang