Successfully reported
+17

Casa Papale - San Remo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Fisherman's Bend, Llandudno, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa Papale - San Remo is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met ongerepte see-uitsigte in die kusvoorstad Llandudno, Kaapstad. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspanne ontsnapping terwyl hulle op hul besoek is.

Die ateljee kan tot 2 gaste akkommodeer in 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is ingerig met 'n rusbank en 'n TV met stromingsdienste. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n balkon met buitemeubels en see-uitsigte, 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, en veilige parkeerplek op die perseel. Dié eiendom is sowat 5,4 km van Houtbaai af waar gaste winkels, restaurante en wynplase kan geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Braai

Ligging

  • 41 Fisherman's Bend, Llandudno, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Fisherman's Bend, Llandudno, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd803d8694de70b249327a32bdf94af3e976c34059a08ddd08b3af052cc0d4bfb638e4adf3cad33376bbd610180fd5998e538?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 2) 41 Fisherman's Bend Llandudno 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0131996 18.3374505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang