Successfully reported

Casablanca 20

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Vanessa D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lieflike plek met pragtige seaviews. Ons het vreeslik lekker gebly. Die beddens is baie gemaklik. Aircons sal beslis 'n massiewe aanwins wees in die eenheid. Strand is maklik toeganklik, swembad is pragtig skoon en verfrissend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Casablanca 20
Thank you for leaving a lovely review. We hope to see you again soon. Kind regards, Dayle from Ballito Accommodation

Lizelle D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Netjiese ruim woonstel met uitstekende ligging. Woonstel was skoon en netjies met al die benodighede. Drie vlakke gee ekstra privaatheid met mooi see uisig veral middelste vlak. Baie naby aan strand en hoofstrand. Gee aandag aan stortdeur en hoofslaapkamerdeur. Spiraaltrappe kan probleem wees vir bejaardes en klein kinders. Parkering is baie nou en garages onbruikbaar - vervang met afdakke (my opinie). Verder baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ballito Accommodation
Casablanca 20
Good day, Thank you very much for leaving a lovely and informative review, we appreciate all feedback from our guests. We will take note of the shower door and bedroom door. We hope to host you again, soon. Kind regards, Dayle from Ballito Accommodation

Adela V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2024

Relaxing - well located for beach access close to all amenities - kids friendly. Needs a touch of love - super neat - super divine view - amazing value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ballito Accommodation
Casablanca 20
Thank you for leaving a lovely review. We hope to see you again soon. Kind regards, Dayle from Ballito Accommodation

Suritha S
Kort verblyf
3.6
Jan 2025

Overall was nice. Enjoyed the view. Lovely view. Not happy about the stairs to the room. Mum fell. Shower was blocked throughout our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Ballito Accommodation
Casablanca 20
Thank you for leaving a review, we truly appreciate your feedback and will ensure that these matters are attended to. I am very sorry to hear about your mother's fall. Kind regards, Dayle from Ballito Accommodation

Stephan K
Kort verblyf
3.2
Sep 2025

Goed geleë maar kort aandag. Die reelings en kommunikasie was goed. Die woonstel is goed geleë maar kort baie aandag. Elektriese drade en multi proppe kan mense laat struikel en blyk nie volgens standaard vir okkupasie te wees. Die waaiers is in 'n toestand (party werk nie) en so vuil dat jy nie daaraan wil vat nie. Braaier op stoep onbruikbaar - lugopening kan nie toemaak nie en geen asbak, wat veroorsaak dat as op die stoep val. Die sekuriteit is nie op standaard nie - hoofhek is gedurig oop, met die gevolg dat enige iemand direk toegang tot al die eenhede het. Kameras werk nie en geen wagte.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Ballito Accommodation
Casablanca 20
It was a pleasure hosting these guests. We will definitely host them again. Regards, Bridget

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 361

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R2 182
R 2 182 R 1 637
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 182
R 2 182 R 1 637
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 182
R 2 182 R 1 637
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 98 Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2db77b5d64b8112d8cb73ffb68476975f71c988275fce54f2e76e66de7c093eaca268f3bc83ad163738ea216009fe66e43c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 182 nouVanaf R1 637 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 98 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.533584 31.221994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang