Casablanca 20
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 14 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 98 Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 182R1 637 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Casablanca 20 is 'n triplekswoonstel wat op die eerste verdieping geleë is, reg op Ballito se bekende promenade, net 'n hanetreetjie weg van die uitnodigende Indiese Oseaan en een van Ballito se gunstelingstrande in KwaZulu-Natal.
Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping geleë, toeganklik via 'n wenteltrap, en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Dit bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het ook 'n plafonwaaier en maak oop op 'n balkon wat na die see kyk. Die tweede en derde slaapkamers is op die middelste verdieping geleë, ook toeganklik via 'n wenteltrap. Elkeen is ingerig met 2 enkelbeddens, beskik oor staande waaiers en maak oop op balkonne wat na die see kyk. Die tweede badkamer op hierdie verdieping het 'n bad, toilet en wasbak.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n wasmasjien, tuimeldroër, elektriese kookplaat, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, asook eetgerei en breekware in. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n staande waaier en 'n TV met die volledige DStv-pakket. WiFi-toegang word voorsien. Die woonstel beskik oor 'n omvou-balkon met pragtige see-uitsigte en 'n Weber-braai. Daarbenewens is daar 'n omskakelaar wat die TV, Wi-Fi en lamp aandryf. Die eenheid word daagliks skoongemaak behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae.
Terwyl daar 'n hysbak in die kompleks is, neem asseblief kennis dat dit dalk nie tydens beurtkrag werk nie. Die kompleks is veilig, omhein en het outomatiese hekke. Dit sluit 'n enkel toesluitmotorhuis en 1 toegewese parkeerplek in, hoewel gasteparkeerplek beperk is. Gaste het direkte toegang tot die strand en kan 'n verfrissende duik in die gemeenskaplike swembad geniet.
Neem asseblief kennis dat die wenteltrap nie geskik is vir klein kinders en bejaardes nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 361
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 98 Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Casablanca 20 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 98 Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang