Successfully reported

CasaMere Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 161 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Ida H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker oornag verblyf. Heerlik! Oulike plek langs die dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Goeie dag Ida Dis wonderlik om te hoor! Ons stem saam, die dam-uitsig is spesiaal. Dankie vir die mooi woorde, ons hoop om julle gou weer te sien!

Nyasha Blessing M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pleasant stay. Was impressed. Very good stay. Clean accommodation, good hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Good day Nyasha Thank you for your kind review! We're so glad to hear you had a pleasant stay and were impressed with your experience! It's wonderful that you found the accommodation clean and appreciated the efforts of the hosts. We strive to provide a top-notch environment and genuinely caring service, so your feedback is very encouraging. We look forward to welcoming you back again soon! CasaMere team

Sakkie S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Mooi en rustige ligging met uitsig oor van die dam. Het in kamer nommer 4 oorgebly en was soos voorheen alles mooi en netjies in plek. Beddegoed is mooi, skoon, netjies en 5 ster. Dit was baie koud en die aircon het 100% gewerk en kon die kamer lekker warm hou. Parkering is baie veilig en gerieflik om jou bagasie kamer toe te dra. Daar is egter geen onderdak of net parkering vir die warm Karoo dae nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Goeie dag Sakkie Baie dankie vir jou resensie. Ons wil alles so gerieflik as moontlik maak vir ons gewaardeerde gaste. Jou inset t.o.v. die parkering sal deurgegee word. Ons sien uit na jou volgende besoek. Groete CasaMere span

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig en veilig! Baie lekker en rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Goeie dag. Baie dankie vir die resensie. Dit is vir ons aangenaam om te weet dat julle die akkommodasie by ons geniet het en dit vir julle lekker was. Ons vertrou om julle binnekort weer te ontvang as gewaardeerde gaste. Groete CasaMere span

Sonja V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Voel soos huis met vakansie! Wonderlike ervaring! Eienaar het ons na ure vinnig gehelp! En 'n beter kamer aangebied!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Beste Sonja Ons hou by ons woord... ervaar elegansie op sy beste! En wat jy sien is wat jy kry. Ons is baie bly dat die tyd by CasaMere vir julle gevoel het soos huis met vakansie. Ons glo om julle weer te akkommodeer in die nabye toekoms. Groete CasaMere span

Nicola V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik! Ons verwagtinge is oortref! Casamere sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Beste Nicola Ons waardeer die positiewe terugvoer en is baie opgewonde dat ons julle en die 4-voet "kind" weer gaan sien. Vriendelike groete CasaMere span

Marie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig met baie mooi uitsig. Vriendelike personeel, het ons dadelik laat welkom voel. Netjiese blyplek met baie mooi uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Beste Marie Ons waardeer die tyd wat jy geneem het om 'n resensie te skryf. Ons is baie bly dat julle ervaring by ons positief was. Voel vry om weer by ons te oornag indien julle in die omgewing is. Groete CasaMere span

Tony B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Relaxing, pleasant stay. Great location overlooking the Vanderkloof Dam, nice walk down to the dam. Very clean, WiFi good, easy to find and very friendly, efficient service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Hi Tony, Thank you for taking the time to leave a review and sharing your experience. The team at CasaMere love what we do. Trust we will see you soon.

Johanna L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker verblyf. Vriendelike personeel en gemaklike kamer. Baie lekker gebly. Kamer gemaklik en tuin pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Goeie dag Ons is verheug dat julle baie lekker gebly het. Ons sal julle baie graag weer in die toekoms wil akkommodeer. Kom gerus weer. CasaMere span

Pieter C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Besonder lekker. Dit was baie lekker, sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Goeie dag Pieter. Ons is bly dat dit vir julle lekker was en sien daarna uit om julle weer as ons verheugde gaste te ontvang. Groete CasaMere span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 161

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 113 Gansie Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb26049e815c835e05499f70739eb46f17cf62be5015fd8b1e2ba6fa15faa385e58632aef84360b616515153d40ac25343603?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 161 5 1 5 113 Gansie Street Vanderkloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.997495 24.739179
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang