Successfully reported
+68

CasaMere Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 113 Gansie Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

CasaMere bied selfsorgverblyf in Vanderkloof en is ideaal vir sakereisigers, toeriste of diegene wat op soek is na 'n rustige gesinswegbreek. CasaMere is goed geleë en bied asemrowende uitsigte oor akasia-plantegroei, asook panoramiese uitsigte oor die Vanderkloofdam en op die berge wat dit omring vanuit elke kamer.

Elke unieke eenheid bied slaapplek aan 2 en 4 gaste en het hul eie tuiningang. Die eenhede met slaapplek vir 2 gaste het 'n koningingrootte-bed. Een van hierdie eenhede het 2 enkelbeddens. Die eenhede met slaapplek vir 4 gaste het koningingrootte-beddens en enkelstapelbeddens. Dié eenhede het en suite-badkamers met 'n stort of bad.

Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, TV, WiFi, DStv en 'n braai-area in. Die beddens het warm komberse en elektriese komberse.

Veilige parkeerplek, 24 uur-geslote-kringtelevisie, 'n kragopwekker, 'n rugsteunwaterstelsel en 'n gasgeiser is beskikbaar.

Gaste kan die lowerryke wandelpad wat na die water se rand en visvangplekke lei, neem.

Aparte konferensiegeriewe is beskikbaar vir tot 40 afgevaardigdes en het 'n platskerm-slim-TV. Die venue het 'n skouspelagtige uitsig oor die Vanderkloofdam en die welige tuine, en is perfek vir klein funksies, spanbou en sakevergaderings.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 161 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ida H
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker oornag verblyf. Heerlik! Oulike plek langs die dam.
Okt 2025
Nyasha Blessing M
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant stay. Was impressed. Very good stay. Clean accommodation, good hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Sakkie S
5.0
Mooi en rustige ligging met uitsig oor van die dam. Het in kamer nommer 4 oorgebly en was soos voorheen alles mooi en netjies in plek. Beddegoed is mo...
Sien meer
Jul 2025
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en veilig! Baie lekker en rustig!
Jun 2025
Sonja V
5.0
Voel soos huis met vakansie! Wonderlike ervaring! Eienaar het ons na ure vinnig gehelp! En 'n beter kamer aangebied!
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 161

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 113 Gansie Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Gaste dink CasaMere Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 113 Gansie Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb26049e815c835e05499f70739eb46f17cf62be5015fd8b1e2ba6fa15faa385e58632aef84360b616515153d40ac25343603?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 161 5 1 5 113 Gansie Street Vanderkloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.997495 24.739179
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang