Casatoit
- Kapasiteit: 2 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Wagenboom Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
 - Vanaf R940 per nag (plek vir 2)
 
Beskrywing
            Casatoit is 'n bekoorlike en knus eenheid in die rustige dorpie Onrusrivier, ideaal vir 2 gaste wat op soek is na 'n gemaklike en ontspannende oornagplek.
Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed, en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, sowel as eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel en gemaklike sitplek, wat 'n verwelkomende ruimte bied om te ontspan. 'n Heerlike ontbyt is ingesluit vir ekstra gemak.
Gaste word voorsien van veilige parkering, en bykomende geriewe sluit in badhanddoeke, 'n haardroër, klerekasruimte en kwaliteit linne.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 17 Wagenboom Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
 
- Kapasiteit: 2 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Wagenboom Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang