Cascades 74
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Bellamont Drive, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 450R1 634 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cascades 74 is 'n lieflike moderne selfsorgwoonstel in die veilige Cascades-kompleks wat uitkyk oor Umdloti-strand.
Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en het skuifdeure wat na die balkon oopmaak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea maak oop na 'n balkon met buite-eetmeubels. Kyk uit oor die boomtoppe en die Indiese oseaan is die epiese uitsig wat jou begroet.
Die Cascades-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 249
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 17 Bellamont Drive, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cascades 74 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Bellamont Drive, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang