Successfully reported

Casita Selati Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Prinsloo F
1 nag
5.0
Sep 2025

Minimum tyd daar spandeer, maar daar is geen verdere klagtes nie. Baie dankie. Die toilet in die eenheid is los, so dit is 'n effense probleem by gebruik, en verder het die wasbak geen prop gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Casita Selati Guesthouse
Hi Frans Dankie vir jou terugvoering. Die toiletbak is herstel en die wasbak het een van daai popup proppe. Groete Steven

Maxie O
1 nag
5.0
Sep 2025

Kamer is pragtig en netjies. Ek het baie lekker oorgeslaap en die ontbyt was heerlik. Ek het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Skoon, netjiese, veilige gastehuis. Vriendelike personeel. Baie gerieflik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eurika M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Netjiese en skoon verblyf. Lekker gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie J
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mei 2025

Veilige, skoon plek. Kamers is skoon en netjies. Daar is geen asblik in die eenheid nie. Daar is wel 'n ketel en koffie bekers. Daar is ongelukkig geen eetgerei vir as jy kos saambring of gaan koop om te eet nie. Dit sal baie help as dit bygevoeg word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dylan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Excellent value for money. Enjoyable stay, Selati Guesthouse is well located. Communication between the team and us was absolutely brilliant! Very friendly, neat, cozy and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adele B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Lekker vinnige oorslaap plekkie! Baie lekker vinnige oorslaap plekkie. Ek sal net sterk aanbevelings maak vir nuwe matrasse op hulle beddens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wilfred N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2025

Baie lekker gekuier. Vriendelike gasheer. Baie lekker. Sou TV wou gehad het i.p.v. Netflix.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Francois P
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Baie lekker verblyf. Skoon en netjies, vriendelike personeel. Vinnige terugvoer op vrae op WhatsApp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxie O
1 nag
5.0
Okt 2024

Ek het lekker oornag. Verblyf was goed en kos was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 863
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 863
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 863
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 20 7th Street, Fochville, 2515, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef20bb2678cdb09f4d4287ddd3972c632d22886dac7951c34344ad15d8360c0fd6617a9d44edfb07e98b136c7f2dbb1f07c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R863 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 20 7th Street Fochville 2515 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.485464246158 27.494943965034
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang