Successfully reported
+42

Casita Selati Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 20 7th Street, Fochville, 2515, Gauteng
  • Vanaf R863 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Casita Selati Guesthouse is in Fochville geleë en bied lieflike kamers met slaapplek vir 17 gaste.

Die dubbelverdieping gastehuis bied gaste 'n keuse van individueel versierde kamers, en die kamers is gemeubileer met enkelbeddens, dubbelbeddens of koninggrootte-beddens. Elkeen van die slaapkamers het ook 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort. Die lugversorgde kamers het platskerm-TV's met beperkte DStv, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan ontbyt en aandete in die eetkamer geniet, of langs die gemeenskaplike swembad ontspan. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Braaigeriewe is ook beskikbaar vir gebruik. Veilige parkeerplek word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien.

Besoekers aan Fochville kan by die aangelegde tuin in die middedorp, Piet Viljoenpark, die Theron-gedenkteken aandoen of die Tlokwe-ruïnes, die oorblyfsels van Sotho- en Tswana-krale wat rondom die dorp geleë is, verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Prinsloo F
5.0
Minimum tyd daar spandeer, maar daar is geen verdere klagtes nie. Baie dankie. Die toilet in die eenheid is los, so dit is 'n effense probleem by gebr...
Sien meer
Sep 2025
Maxie O
5.0
Kamer is pragtig en netjies. Ek het baie lekker oorgeslaap en die ontbyt was heerlik. Ek het heerlik gebly.
Sep 2025
Helene H
Besigheidsreis
5.0
Skoon, netjiese, veilige gastehuis. Vriendelike personeel. Baie gerieflik gebly.
Jun 2025
Eurika M
Gesin met tieners
5.0
Netjiese en skoon verblyf. Lekker gebly en geslaap.
Mrt 2025
Francois P
5.0
Baie lekker verblyf. Skoon en netjies, vriendelike personeel. Vinnige terugvoer op vrae op WhatsApp.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 20 7th Street, Fochville, 2515, Gauteng
  • Gaste dink Casita Selati Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 863
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 863
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 863
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 20 7th Street, Fochville, 2515, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef20bb2678cdb09f4d4287ddd3972c632d22886dac7951c34344ad15d8360c0fd6617a9d44edfb07e98b136c7f2dbb1f07c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R863 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 20 7th Street Fochville 2515 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.485464246158 27.494943965034
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang