Successfully reported
+22

Cassia @ Cove

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Martinique, Martinique Cove, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Cassia @ Cove is 'n bekoorlike en moderne woonstel in Marina Martinique, wat selfsorgverblyf bied wat ideaal is vir familie en vriende wat op soek is na 'n stil ontsnapping weg van die gewoel van die alledaagse lewe.

Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde het 'n stapelbed wat geskik is vir kinders.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig gemeubileerde kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, Nespresso-masjien, breekware en eetgerei in. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien in die kombuis beskikbaar vir ekstra gerief. Van die kombuis af lei 'n 6-sitplek-eetarea wat perfek is vir maaltye saam met geliefdes. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV en komplimentêre WiFi.

Die skuifdeur maak oop na 'n balkon met 'n braai-area wat oor die marina uitkyk, en gedurende die somerdae wag 'n verfrissende gemeenskaplike swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Marina Martinique, Martinique Cove, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cassia @ Cove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Martinique, Martinique Cove, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64059ae9e6ac3efbc7adfe18084de7bfe3cbf314155f2d5f66cae78476c2cd810b8fc30d727e0b081fa0c65b0835b9b05a0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Marina Martinique Martinique Cove 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.075870724366 24.915510559386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang