Successfully reported

Castle Holiday

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ilse C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Gerieflik vir gesinne. Die woonstel is ruim en goed ingerig. Die ligging is veilig en daar is baie fasiliteite om as 'n gesin te geniet. Dit is naby plaaslike aktiwiteite, blou-vlag strande en winkelsentrums met lieflike restaurante. Die beddens is baie gemaklik en die wasmasjien is 'n groot aanwins as jy vir lank bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Two Keens
Castle Holiday
Hi Ilse, thanks for your detailed review. It was a pleasure hosting your family.

Greame Stanton M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Dit was die moeite werd. Ek sal weer kom inloer en vir die volgende keer, 'n bietjie langer. Dankie. Die kinders het hul gate uit genuut en wil nie terug Kaap toe gaan nie. Dit was 'n belewenis van 'n wegbreek en regtig ons geld werd. Castle Holiday julle verdien meer as net 5 sterre. Lekker plek, lekker slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Two Keens Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 080
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 080
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 080
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesang Valley Road, Castleton, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75c8aeb880179a9dcfa277ca3e1d5f483087a0fff9c486483aab81b9fe417dc0f01588a88017d3bf8325f05defcb28f02756?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 080 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Piesang Valley Road Castleton 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.0620899 23.363523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang