Cat Nap Accommodation
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 99 Voortrekker Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cat Nap Accommodation bied bekostigbare oornagverblyf in die klein dorpie Springbok. Die dorp, wat algemeen na verwys word as die Blommehoofstad van Namakwaland, is wêreldbekend vir die skouspelagtige veldblomme wat die hele landskap in die lente bedek en is ideaal geleë op die N7-hoofweg.
Die huis het dekor met 'n Afrika-tema en beskik oor 4 gasteslaapkamers en die Bunkhouse. Elke eenheid het 'n privaat badkamer, TV en DStv terwyl sommige van die slaapkamers lugversorging het.
Die eenhede maak gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolf en yskas terwyl die leefarea 'n ingeboude braai-area en etenstafels het.
Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit Goegap Natuurreservaat, Namakwaland Museum, die NG Kerk, 'n staptoer deur die Blou Myn, daguitstappies na Augrabies-waterval en die Namakwa 4x4-roete in.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 99 Voortrekker Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Cat Nap Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 99 Voortrekker Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang