Successfully reported

Catalina Bay 7

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Zelda W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

Stil, rustige plekkie met mooiste see-uitsig. Woonstel is skoon, netjies en gemaklik met alles wat jy nodig het. Swembad lekker naby vir kinders. Direkte toegang tot stil strand. Mooiste uitsig oor see en branders!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Heerlik, netjies en gerieflik. Sentraal geleë naby winkelsentrum. Perfek geleë en veilig vir kinders om te speel. See-uitsig 'n absolute bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anrie P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2019

Dit was 'n fantastiese plek baie mooi en ruim. Ek kan Catalina Bay 7 vir enige klein groepie vriende aanbeveel ons was 4 volwassenes en 4 kinders. Ons was by die swembad en ons eie privaat ingang na die strand. Dit was die mooiste huisie binne en het 'n skottelgoedwasser wat 'n bonus was, want wie wil nou skottelgoed was op vakansie. Ek beveel die plek sterk aan vir enige iemand wat op 'n lekker rustige strand en blyplek wil wees vir vakansie. Bonus: dis paar tree van die winkels ook af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nicci Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 667 Barracuda Boulevard, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqz0mK9TQfyDrzCEi5fkrT1JURkSMeNLTvJbL37Mt7dxjX8qjee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 667 Barracuda Boulevard Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.579945887908 30.573176301935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang