Successfully reported
+25

Catalina Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27B Roode Vos Crescent, Saailand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Catalina Cottage is 'n romantiese en ruim selfsorghuis wat sentraal geleë is in Langebaan. Dit is stapafstand van die strande en restaurante af.

Daar is 'n omsetter en 'n gaskookplaat sodat gaste nie nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.

Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 volledige badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitarea, asook 'n beskutte braaikamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde kamer het elk 2 enkelbeddens. In een van die slaapkamers kan die enkelbeddens in 'n koninggrootte-bed omskep word. Die dekor is lig en lugtig en die kamers het die beste beddens en linne. Elektriese komberse word ook voorsien.

Die kombuis is goed toegerus en die waskamer het moderne geriewe. Gaste het toegang tot DStv, gratis WiFi en wasgoedgeriewe.

Die oopplan-sitareaen -eetarea lei na 'n privaat beskutte braaikamer en 'n klein, pragtige fynbostuin. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie, en rook is verbode.

Daar is nog 'n kothuis naby en elke kothuis het 'n privaat tuin.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nicoline J
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gekuier. Sal weer die huis besoek. Catalina Cottage is 'n baie gemaklike, skoon, sentraal geleë huis. Die eienaar het besonder bai...
Sien meer
Sep 2025
Madeleen S
Saam met vriende
5.0
Fantasties lekker. Die verblyf was wonderlik.
Sep 2025
Lenie F
Saam met vriende
5.0
Heerlik rustig waarde vir geld. Heerlik gebly, alles was so gerieflik.
Aug 2025
Anellia B
Saam met vriende
5.0
Rustig en gemaklik. Baie oulike huis en goed toegerus met alle benodighede. Ons het baie lekker gebly. Elke bed het 'n elektriese kombers, wat 'n aang...
Sien meer
Aug 2025
Dawid M
Gesin met tieners
5.0
Lekker by die see. Fantasties, dit was soos 'n huis weg van die huis.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 27B Roode Vos Crescent, Saailand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Catalina Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27B Roode Vos Crescent, Saailand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiZjk5ODUxLWY4NzMtNDljMy1hMjA1LTYxNDdlZDA3MDA5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 100 5 1 5 27B Roode Vos Crescent Saailand 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.093806298378 18.037378577696
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang