Successfully reported

Catmandu

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Ilse C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Baie lekker naweek wegbreek! Die huis was ruim en baie goed ingerig, sal dit definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Catmandu
Dankie vir die terugvoering, Ilse. Ons is bly julle het dit geniet Groete Catmandu

Mark A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Our stay was good but, as I said, the place needs a little maintenance. Our stay was nice, but I think there are a few problems that need to be addressed there. Firstly, the lighting down in the entertainment area is a joke. We had to use the load shedding torches they had there to see what we were cooking on the stove; very dark. And then the bath in the upstairs bedroom that you have to climb into to put the plug in has absolutely no hot water. You literally get half a bucket full, then it's ice cold, so you cannot bathe there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilmari
Catmandu
Thank you for the feedback. We will attend to the problems immediately and apologise for any inconvenience caused during your stay.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Toitnette S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Ongelooflike verblyf met alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike wegbreek. Verdien sy 5 sterre. Het ons verwagtinge oortref. Ten volle toegeruste kombuis is 'n droom en die en suite-badkamers vir al 3 slaapkamers was 'n groot plus met 2 tieners. Definitief waarde vir geld. Alhoewel daar nie WiFi is nie, was dit 'n goeie ding om die kinders van die skerms af te kry en kwaliteit tyd saam te spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Catmandu
Dankie vir die terugvoering, ons is bly julle het dit geniet. Groete, Catmandu

Antoinette F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Baie ruim en lekker plek. Die huis is baie ruim en gerieflik. Ons het baie lekker gebly en glad nie koud gekry na ons 'n lekker vuurtjie in die kaggel aangesteek het nie. Elke kamer het 'n badkamer wat dit ook lekker maak. Die kombuis is baie goed uitgerus en daar is ook 'n skottelgoedwasser. Dis lekker veilig en die straat is stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Catmandu
Dankie vir die terugvoering, Bly julle het dit geniet.

Aline M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Dit was netjies en meer as genoeg ruimte. Die prentjie hoe dit daar lyk is presies hoe dit was - netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Catmandu
Dankie vir die terugvoering. Bly julle het dit geniet.

Euliza B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Gesellige kuierhuis. Ideaal vir vriende of familie wat dit rustig wil vat in Dullstroom. Vele kuierareas, genoeg badkamers vir almal en uitstekend geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Catmandu
Dankie vir die terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Catmandu

Tanja C
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2022

Netjies, veilig en 'n lekker kuierhuis. Baie dankie vir 'n netjiese, skoon huis. Die huis is gemaklik ingerig en het 'n heerlike stoep en kaggel. Badkamers kort aandag en afwerking en nuwe badhanddoeke sal 'n plus wees. Kombuis is heerlik ingerig en het alles in wat mens nodig het. Veilige rustige omgewing. Baie dankie ons het lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilmari
Catmandu
Baie dankie vir die terugvoering. Ons het nuwe handdoeke vir Catmandu gekoop. Groete

Gerrit B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2022

Mooi, ruim huis. Dis 'n lieflike huis wat kan doen met 'n bietjie TLC en aandag aan detail, bv. gloeilampe in al die lampe, kennisgewings oor die watersituasie in Dullstroom, etc. Andersins het ons lekker gebly en gekuier. Dankie!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wilmari
Catmandu
Dankie vir die terugvoering, ons sal aandag gee aan bogenoemde.

Johan M
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Des 2022

Baie lekker ruim huis. Alles wat nodig is, is daar. DSTV werk egter glad nie. Onderste badkamer se stortkop het baie beter dae geken en spuit die wereld vol. Verder was dit aangeneem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Wilmari
Catmandu
Dankie vir die terugvoering.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 265

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 250
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 250
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak Lane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa558bcef580c672a9b2bf48ed8c3e3c1cb86c66060435f73a7684518a5d8ea886563574b5a8780e66b22a968d47065e3e54c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 Oak Lane Estate Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.411704 30.108068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang