Successfully reported
+67

Caversham Woods

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Caversham Valley Road, District road P133, Caversham Woods Farm, Howick, 3275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Caversham Woods bied selfsorgverblyf op 'n plaas in die Caversham-vallei in die hartjie van die KwaZulu-Natalse Middellande. Hier kan gaste ontspan en die asemrowende uitsigte geniet.

Verblyf word aangebied in 'n kothuis met slaapplek vir 8, 2 kothuise met slaapplek vir 4 gaste elk, of 'n kothuis met slaapplek vir 6. Elke kothuis is geskik vir selfsorgverblyf. Elke kothuis het slaapkamers met en suite-badkamers, 'n leefarea, kombuis en 'n privaat stoep met stoepmeubels en braaigeriewe.

Gratis WiFi is beskikbaar en elke kothuis het 'n volledig omheinde, privaat tuin. Daar is ook 'n klimraam vir kinders. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Caversham Woods is naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante.

Natuurliefhebbers kan Lions-rivier besoek waar gaste lekker kan visvang en tjoepry. Daar is ook lieflike stap- en fietsryroetes in die omgewing. Die verblyf is ideaal vir 'n groot groep vriende of gesinne wat op soek is na rustige verblyf in die natuur.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Conrad B
Saam met vriende
5.0
Great venue en ongelooflike ligging. Wonderlike plek om die Midlands te verken. Sien sterre.
Okt 2025
Cornell M
Saam met vriende
5.0
Baie rustige atmosfeer, met net die natuur wat jy hoor. Het baie lekker gebly. Alles was gerieflik. Kon lekker ontspan voor die groot resies. Daardie ...
Sien meer
Jun 2025
Eugene J
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat 'n mens nodig het in 'n pragtige pakket. Lekker vuurherd met hout, goeie beddens met puik beddegoed, goed toegeruste kombuis, heerlike knus ...
Sien meer
Jun 2025
Brenda Y
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely place to stay. We enjoyed our stay as the surrounding area is very beautiful and we rode our bikes from the cottage. The staff w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Muriel M
Gesin met tieners
5.0
Great stay! Amazing stay! We will return! Picture-perfect location!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 100 Caversham Valley Road, District road P133, Caversham Woods Farm, Howick, 3275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Caversham Woods het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Caversham Valley Road, District road P133, Caversham Woods Farm, Howick, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d2f82c75675dcb010f1c0091c4efa388b698688f6e7e7f77d73ee2e34379be5cc315a148c2f33b4534a9d2b6c5dd16d9bc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 18 5 1 5 100 Caversham Valley Road, District road P133 Caversham Woods Farm 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.416986611439 30.100530382734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang