Successfully reported
+17

CAVU

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
    9 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 503 Bidstone Street, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

CAVU is 'n pragtige vakansiehuis met 'n see-uitsig in Ramsgate, naby die hoofswemstrand.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die ruim hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 3 slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n bad, stort, wasbak en 'n aparte toilet het. Daar is nog 'n gastetoilet in die gang.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, eetgerei, breekware en 'n aparte opwasarea in. Net buite die kombuis is daar 'n groot eetarea met genoeg sitplek vir almal.

CAVU beskik oor 2 sitareas wat elkeen sitplek vir 6 gaste het en daar is 'n dubbelslaapbank in een van die sitareas. Die platskerm-TV het 'n DStv-koppelpunt en WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n lieflike onderdakbraai-area langs die kombuis, en 'n braai- en sitarea buite. Die erf is omhein en het 'n groot tuin waar troeteldiere kan rondhardloop. Gaste kan ook van die tafeltennistafel gebruik maak.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 381

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 503 Bidstone Street, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink CAVU het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    9 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 503 Bidstone Street, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8aff83823583a20b1492499ca1ca2e2824e748134b2483617eda18316fbf463a0687c5bcfcda52c3822534e6cc18afe206d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 503 Bidstone Street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.885249695691 30.351872320901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang