Successfully reported

Ce La Vi Lodge

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
5.0
Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig, ontspannend, goed geleë. Baie dankie vir 'n heerlike, rustige naweek wegbreek in julle stukkie hemel! Ons was daar vir 'n troue en Ce La Vi Lodge is perfek geleë. Het seker gemaak dat ons heerlik kon ontspan en die naweek geniet. Sal vir seker weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna S
Kort verblyf
3.6
Jan 2025

Stil en rustig, gunstige plek as jy niks wil doen en afskakel. Die verblyf kan doen met handseep in badkamers, meer as een spaar toiletpapier vir 'n gesin van 4 (het gaan koop). Die gasheer/vrou kan dalk net na die eerste nag inloer en verneem of alles in orde is. (Wil nie pla en 'n pyn wees). Die mat in die sitkamer en sitkamerstel kan doen met 'n was. Geen WiFi en DSTV het nie gewerk.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Monia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R540, 1 Kwaggashoek Farm, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e144b4cc50079713ac95d4575dc97a469aba07d9ee1616f2e73bca154234c0f65da9b2bcba55378930708663a3352ee239c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 R540 1 Kwaggashoek Farm 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.190117132155 30.292305350303
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang