Successfully reported

Cecilia's Cottage

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Riekie L
1 nag
5.0
Aug 2025

Fantasties. Was heerlik om in 'n plaashuis te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Little gem with loads of character and charm run by amazing people. Visiting Cecilia's cottage is like staying with a favourite aunt. The cottage has a charming character and is well equipped with all the amenities, including a fire place! As soon as we arrived we found a lovely welcome gift and loads of firewood! We met the owners; they are warm, friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Peaceful, quiet, and relaxing. The cottage is so quiet and peaceful, surrounded by fields and farms. It is just a short drive from the R27, which makes it easily accessible. Louise was such a good hostess and made sure everything was perfect for us. They even had braai wood stacked and ready to light! The next day we drove down to the Bagdad Cafe, which is also owned by the cottage owners. The pancakes and roosterkoek were wonderful! Thanks for such a great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Essie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons was verras met die bederf van 'n kaggel, elektriese kombers en vele meer. Ons het baie lekker gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ludwig S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Gerieflik. Warm plaas gevoel. Netjiese plek. Baie warm gevoel en regte plaas gevoel aan buitewyke van die dorp. Doen beslis die koeite en gaan eet 'n heerlike ontbyt by Bagdad padstal wat ook aan die eienaars behoort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon D
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Gemaklik en gerieflik. Ja, dit was 'n baie aangename bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine N
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

Wonderlik. Baie netjies en veilig. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2025

Heerlik gekuier in plaashuis! Ons kuier was maar kort, basies net die nag oorgeslaap, lekker stil buite met net natuurgeluide. Huis lekker ruim, behalwe dat, al het ons vooraf geweet, die een badkamer vir 6 volwassenes 'n uitdaging was. Beddens slaap heerlik. Sal wel aanbeveel dat eienaars bietjie aandag gee aan die onderhoud van die huis.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mike A
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2025

Very comfortable, thank you. We had a lovely stay. The flowers were magnificent. Sadly, it was only one night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Goedehoop Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyZGZjN2ZhLTU1N2EtNGI3OC05ZGUwLTEwYTI3MjBiNTQ4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 8) 103 5 1 5 Off Goedehoop Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.385536 19.107831
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang