Successfully reported

Cederberg Algeria - Grey Rhebok

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Shannon G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Rustig, heerlik. Die uitsig is asemrowend. So rustig en perfek vir 'n rustige wegbreek. Die huisie het alles bevat wat nodig is vir 'n naweek wegbreek weg van jou eie huis. Goeie kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Asemrowend. ’n Oulike plekkie geleë in die Sederberge. Ons was baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle A
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ongelooflike mooi natuur en netjiese verblyf. Ons is baie vriendelik ontvang en vertel van al die staproetes. Die chalet is baie mooi en netjies. Jou stoep kyk oor die berge, natuur en rivier. Dit is ongelooflik mooi. Binnehuise kaggel met buitebraai. Chalets het alles wat jy moontlik kan nodig hê en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Stil en rustig. Baie lekker rustig en in die natuur.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Ek sal volgende jaar weer terug wees. Baie lekker gebly. Vriendelike hulpvaardige personeel en fantastiese uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glen T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Excellent. Good accommodation set at the foot of an awesome mountain range.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein D
1 nag
5.0
Aug 2023

Lieflike chalets in pragtige Cederberg. Pragtige omgewing - huisies met lieflike uitsig oor berge. Goed en netjies onderhou. Volledig toegerus met al jou benodighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andri G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2023

Perfekte bestemming vir fietsry, stap en draf en dan natuurlik goeie rus ook! Algeria goed geleë om die Cederberge te besigtig.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Fantastiese wegbreek bestemming. Mooiste kamparea. Huisie was netjies, goed toegerus en ons het heerlik op die stoep gekuier. Die staproete is asemrowend en die Cederberge wynkelder was 'n lekker verrassing. Beslis 'n plek wat ons weer sal besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Uitstekend. Ons het heerlik gebly. Die mense was vriendelik en behulpsaam. Die huis was skoon en netjies. Die kageltjie het lekker geknetter in die koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Trade Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 365
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 365
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 365
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cederberg Algeria Reserve, Cederberg Wilderness Area, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf243ca96e0f6c21539eafe68ef1ce2b5ba263712539cfc73e55c75000896fe832a967515e77b8cec49aaff44d8bbdc63fe3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 365 per nag, vir 5 mense 15 5 1 5 Cederberg Algeria Reserve Cederberg Wilderness Area 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.374156 19.059246
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang