Celebratio Granaatplaas
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R62, Celebratio Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Celebratio Granaatplaas bied lieflike selfsorgverblyf op 'n werkende granaat-uitvoerplaas net 30 km vanaf Oudtshoorn.
Gaste het 'n keuse van selfsorgverblyf wat tussen 4 en 8 mense kan akkommodeer. Sias en Lilly beskik elk oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, en Mannie en Marie bied 3 en suite-slaapkamers. Elkeen van die eenhede het 'n privaat kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg, asook 'n sitarea met 'n TV. DStv is ook beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Al die eenhede maak oop op 'n onderdakstoep met braaigeriewe wat oor die gemeenskaplike swembad uitkyk.
Gaste kan die plaas verken en deur die granaat- en vyeboorde, asook die privaat eko-park stap.
Die area tussen Oudtshoorn en Calitzdorp bied 'n verskeidenheid doendinge soos stap- en voetslaanroetes, bergfietsry en 4x4-roetes. Gaste kan ook verskeie wynkelders en plase langs Roete 62 besoek, asook besienswaardighede soos die Kangogrotte, die Volstruisplaas, die Cango Wildlife Ranch, en meer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Off the R62, Celebratio Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Celebratio Granaatplaas het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R62, Celebratio Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang