Successfully reported

Cellar1980

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Lindi S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Ons kuier was onverbeterlik, ons boek reeds ons volgende kuier! Ons het vrek lekker gebly by Cellar1980, wat 'n ongelooflike plek! Alles is ongelooflik mooi, Riaan en Braam is goeie gashere, George en Fred die alpacas was 'n absolute bonus! Ons sien uit na ons volgende kuier daar en het reeds geboek! Ons kan die verblyf en restaurant Ragazzi aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carli E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Stunning. Absoluut pragtig! Heerlik gekuier met asemrowende uitsigte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donna Lida V
1 nag
5.0
Aug 2024

Alles was perfek en nog mooier as die prentjies. Ongelooflik mooi en lekker. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathrin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Great. Fabulous we could even watch the Springboks play. Delightful youngsters showing us oldies how to work the remote.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marna D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Smaakvolle detail en 'n asemrowende omgewing - dit was nou lekker! Groot bederf om by Cellar1980 tuis te gaan. Ons het heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Argitektoniese meesterstuk! Pragtige plek met die mooiste uitsig. Alles in die plek is noukeurig en smaakvol gekies om die prentjie perfek af te rond. Uitsteekende geriewe en perfek vir 'n naweek wegbreek! Enigste ding wat nie aanvaarbaar is nie, is die skoonheid van sekere goed. Mens kan nie verwag dat gaste skottelgoed noodwendig silwerskoon gaan los nie, al is daar 'n skottelgoedwasser. Wanneer jy iets wil gebruik en daar is nog kosmerke op 'n bord, sit dit mens baie af. Bank in leefarea het kolle gehad en sekere goed was taai. As mens mooi dink oor die standaard wat plekke skoongemaak was tydens Covid-19 tydperk, waar alles ontsmet moes word, bv. ligskakelaars ens. en dieselfde toepas, sal die gehalte tops wees.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Rustig, kalmerend. Plek is baie mooi en netjies, ligging is uitstekend en baie rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zelna P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lovely stay that we will revisit again. It is a beautiful place. Decor is stunning. Host is extremely helpful and friendly. Really loved our stay. Lovely getaway from the rush without being totally secluded. Felt safe and had all the amenities we could wish for. Lovely restaurant on the premises that was absolutely amazing. Only thing that I would have loved is some ice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Absolutely unreal stay! Blown away from start to finish. Loved our stay at Cellar1980. The architecture is mind-blowing and we loved all the modern finishes and stylish interiors. Was awesome waking up to beautiful sunrises and loved watching the springboks and alpacas from our balcony. Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mannie T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Ongelooflike gasvryheid en waarde vir geld. Besonderse waarde vir geld. Baie luuks en bekostigbaar vir die luuksheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Braam Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 75

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodehoogte Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcf4022d5033a25a849a660f10c4940a373bc00607a1bbc2443492a4a2362a0d86a9f8e20d59b4b3e77c09086b9c6c609913?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Roodehoogte Farm Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.794397675043 19.907001856464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang