Successfully reported
+15

Celsey's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Stander Street, Bergsig, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Celsey's Place bied selfsorgverblyf in 'n stil area in George. Dit is die ideale verblyf vir 'n groep vriende of groot gesin wat die Tuinroete wil verken.

Die eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n slim-boks. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek en braaigeriewe op die perseel. George het verskeie strande en bied talle aktiwiteite en besienswaardighede insluitend gholf, bergfietsry, visvang en die Redberry-plaas.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Basil Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 7 Stander Street, Bergsig, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Celsey's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Stander Street, Bergsig, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd04220e16abe672b29244b88d47636609e0de69a1da557ed136cfee013ac5ee97394913106d0bd037e71f6a6e22d1da354ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 7 Stander Street Bergsig 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.957033 22.473044
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang