Central Beach Villas
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 27 Central Drive, Camps Bay, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R3 700 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Central Beach Villas is in Kampsbaai in Kaapstad geleë en is 'n bekende trekpleister vir plaaslike inwoners en toeriste.
Verblyf word in 3 moderne en suite-kamers en 'n drieslaapkamerwoonstel gebied.
Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Verder is daar 'n TV, yskassie, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.
'n Gemeenskaplike plonspoel en 'n stoep met stoepmeubels is beskikbaar. Veilige kelderparkeerplek word voorsien.
Kampsbaai is bekend vir sy Blouvlagstrand met palmbome en mense wat op die strand speel of piekniek hou op die gras.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 27 Central Drive, Camps Bay, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Central Beach Villas het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 27 Central Drive, Camps Bay, 8001, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang