Successfully reported
+6

Central Henties Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fygie Street, Henties Bay, Erongo
  • Vanaf R3 800 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Central Henties Stay is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die hartjie van Hentiesbaai en bied 'n ontspanne en gerieflike toevlugsoord vir gesinne en vriende.

Die woonstel het slaapplek vir tot 7 gaste oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Enkelslaapbank is in die leefarea beskikbaar. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. Wi-Fi word voorsien vir ekstra gerief.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel, 'n TV en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Buite kan gaste ontspan en die braaigeriewe geniet. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Ideaal geleë naby plaaslike winkels en restaurante, Central Henties Stay is net 650 m van die strand af, wat dit die perfekte keuse maak vir 'n ontspanne kuswegbreek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • Fygie Street, Henties Bay, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 3 800
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 3 800
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fygie Street, Henties Bay, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3b74eefeaac99784ab0f86342f7fd42f81bb8430b3c1a5d67b2878f104b21b631c7c730b70246515a1665c1d52ea78054f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 7 mense Fygie Street Henties Bay Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.115357746832 14.280486850297
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang