Successfully reported

Central Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.2
Carol A
1 nag
5.0
Jun 2025

Inviting after a long drive. Staff helpful and polite. Hot shower and warm bed with breakfast on the run. Perfect for an economical one or two-night stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Beste oornagstop op die langpad. Ons tweede besoek aan Central Lodge was weereens aangenaam. Ons het dit vir 'n tweede keer as ons oornagstop tussen Kaapstad en Gobabis gebruik en sal dit beslis aanbeveel. Die personeel is besonders behulpsaam, bedagsaam en akkommoderend vir laat aankoms of vroeg vertrek. Die kos is heerlik en die verblyf is netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Nice and comfortable accommodation after coming from South Africa. A nice and peaceful lodge in the middle of Keetmanshoop. Comfortable room, restaurant for simple meals. We've had a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie B
1 nag
3.8
Aug 2025

Gemaklik. Ek het lekker gebly. Central Lodge het alles wat jy nodig het vir 'n vinnige oornag in Keetmanshoop.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Basil B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Lekker en veilig gebly en ete by restaurant was puik. Baie lekker gebly en personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
George Willem
Central Lodge
Goeie dag Mnr en Mev Basil Baie dankie vir ondersteuning en mooi resensie. Ons hoop om u weer te sien. Groete, Lynette

Hennie L
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Sal weer hier oornag. Netjies en skoon. Personeel vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anita V
1 nag Saam met vriende
4.0
Jul 2024

Heerlike ervaring. Heerlik gebly. Positiewe ervaring. Sal aanbeveel vir almal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wessel J
1 nag Saam met vriende
2.8
Jun 2024

Handig geleë maar onderhoud nie na wense. Die plek se onderhoud is nie na wense. Twee van die ligte in ons eenheid het nie gewerk nie en die gastetoilet se deur kon nie toemaak nie. Die yskas moet na die middel van die kombuis geskuif word om by 'n kragprop uit te kom. Die restaurant is wel aangenaam, veral as die weer dit toelaat om buite te sit.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ian K
1 nag Saam met lewensmaat
1.2
Des 2024

Atrocious, we walked out after being there for 5 minutes. Absolutely disgusting lodge, from the rooms to the dining room and everything in between. We arrived at 4:00 pm in the afternoon; the rooms were still left from the night before guests. The stench in the reception area and restaurant was terrible. The receptionist was eating her lunch on the reservations counter. We turned around, walked out, went down the road and paid for alternative accommodation that was 5 stars for the same price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Denver P
1 nag
5.0
Jul 2023

DIt was 'n rustige plek. Almal wat daar werk was baie gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

George Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 165
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 165
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 165
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 61 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5th Avenue, Keetmanshoop, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKr9YUtXG1NbS2Tn3Migr2jz9LgPOnbl5wzFm03rM3OV9Z9d4DJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 165 per nag, vir 2 mense 16 5 1 4 5th Avenue Keetmanshoop Karas 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.740833333333 18.138333333333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang