Successfully reported
+22

Central Lodge

  • Kapasiteit: 61 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5th Avenue, Keetmanshoop, Karas
  • Vanaf R1 165 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Central Lodge is in ’n stil deel van die dorp Keetmanshoop geleë.

Verblyf by Central Lodge word in 8 kamer-kategorieë gebied wat elkeen smaakvol versier is. Elke kamer het ’n dubbelbed of enkelbeddens, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n en suite-badkamer en ’n TV met 5 kanale.

Central Lodge bied ook konferensiegeriewe, veilige parkeerplek, nagsekuriteit en ’n lughawependeldiens. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan gebruik maak van die swembad en ook die koffiekroeg op die perseel besoek wat heerlike Italiaanse koffie bedien. Central Lodge het ook ’n a la carte-restaurant en 'n Sushi Bar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Carol A
5.0
Inviting after a long drive. Staff helpful and polite. Hot shower and warm bed with breakfast on the run. Perfect for an economical one...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Anneke V
Saam met lewensmaat
5.0
Beste oornagstop op die langpad. Ons tweede besoek aan Central Lodge was weereens aangenaam. Ons het dit vir 'n tweede keer as ons oornagstop tussen K...
Sien meer
Des 2024
Astrid V
Saam met lewensmaat
5.0
Nice and comfortable accommodation after coming from South Africa. A nice and peaceful lodge in the middle of Keetmanshoop. Comfortable...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Basil B
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker en veilig gebly en ete by restaurant was puik. Baie lekker gebly en personeel baie vriendelik en behulpsaam.
Nov 2024
Hennie L
Saam met vriende
4.8
Sal weer hier oornag. Netjies en skoon. Personeel vriendelik.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

George Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 5th Avenue, Keetmanshoop, Karas
  • Gaste dink Central Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 165
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 165
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 165
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 61 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5th Avenue, Keetmanshoop, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKr9YUtXG1NbS2Tn3Migr2jz9LgPOnbl5wzFm03rM3OV9Z9d4DJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 165 per nag, vir 2 mense 16 5 1 4 5th Avenue Keetmanshoop Karas 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.740833333333 18.138333333333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang