Central Park
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 617 Naledi Drive, Shop 5, Meander Centre, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R3 750 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Central Park bied 'n knus en goed toegeruste huis, ideaal vir gesinne of groepe wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek. Of dit nou vir 'n naweekwegbreek of 'n langer wegbreek is, hierdie eiendom dien as 'n gemaklike en gerieflike basis vanwaar die natuurlike skoonheid en unieke sjarme van Dullstroom verken kan word.
Die huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die derde 'n dubbelbed het. Hulle deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n lieflike eetkamerstel waar gaste hul maaltye kan geniet. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n lieflike binnenshuise vermaaklikheidsarea met 'n gasbraai en lieflike sitplek. Buite kan gaste 'n goed versorgde tuin geniet. Veilige parkering is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 39
Resensies 142
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 617 Naledi Drive, Shop 5, Meander Centre, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 617 Naledi Drive, Shop 5, Meander Centre, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang