Successfully reported

Centre Court B&B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Charles E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Puik. Uitstekende gasthuis. Gee aandag aan klein dinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Net 1 aand. Plek is netjies en toegerus met alles. Almal baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Banumathie
Centre Court B&B
Hi Carin, Thank you for the review. Regards, Nick

Clive N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker. Great welcome, lekker breakfast. Nice and quiet. Close to the beach and golf courses.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Every convenience is catered for. Excellent service. Wonderful service, special thanks! Well-appointed rooms. Comfortable and clean. Good breakfast. Central location. Will stay here again and would recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis S
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Heerlike ontbyt. Kamers is gerieflik. Lekker gebly - sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Banumathie
Centre Court B&B
Dankie Louis, Vir die resensie, ons is bly julle het julle kort vakansie by ons spandeer. Groete Nick

Danie M
1 nag
3.6
Apr 2025

Not bad but not great. Vir die prys en die 5 ster rating het ek beter verwag.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Aj S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal aanbeveel. Lekker veilige verblyf, goeie area, goeie kliëntediens en die ontbyt was baie goed. Sal weer oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Banumathie
Centre Court B&B
Baie dankie.

Elize H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Mooi, netjies, gerieflik en vriendelike mense. Dit was heerlik, alles was netjies en skoon. Almal het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer en gerieflik te maak. Die ontbyt was heerlik en daar is spesiaal vir ons vroeër ontbyt gegee omdat ons vroeg by Kingspark swembad moes wees. Ek sal vir seker weer hier bly wanneer ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Great. Very friendly, good service, excellent staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Perfek vir die Durban Ironman 70. 3. Baie skoon, netjies en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Banumathie
Centre Court B&B
Baie dankie Eben.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Banumathie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Kenneth Kaunda Road, Athlone, Durban North, 4065, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f85ec2b5398b62372a045639f711574fe7929fa6f9acc7704a928de11c64b667b7da0cf75b32d6f4f0f2bbccdd3128eeb23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 39 Kenneth Kaunda Road Athlone 4065 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.801410024033 31.031184196472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang